Kontak ons

Navrae oor Tuisonderwys of Mikroskole/Sentrums/”Cottage Schools”?

Kontak die Pestalozzi Trust!

Per e-pos: defensor@pestalozzi.org

Per telefoon: 012 330 1337; 071 192 6070 (09:00-13:00) Laat gerus ‘n boodskap as al die lyne beset is: ons skakel graag terug. LW: Lede skakel asseblief die 24/7-noodnommer in noodgevalle.

Per faks: 011 507 5997

Per pos: Posbus 12332, Queenswood, 0121

Werkswinkels/seminare: Inligting hieroor is onder die skakel “Byeenkomste” op die hoofblad.

Verskaf asseblief die volgende inligting. Dan kan ons u vinnig help.

  • U naam en van en aanspreekvorm (Bv Mnr Piet Pompies).

  • Is u lid van die Pestalozzi Trust?

  • Naaste dorp of stad.

  • Vir watter ouderdomsgroep(e) wil u onderwys verskaf?

  • Tydens watter jare het u reeds tuisonderwys of mikroskool-onderwys verskaf en/of beoog u om tuisonderwys of mikroskool-onderwys te verskaf?

  • Het u die artikels onder die afdelings “Tuisonderwys” en “Mikroskole” gelees om te kyk of u navraag nie daarin beantwoord word nie?

BAIE DANKIE! ONS KONTAK U BINNEKORT!

%d bloggers like this: