2 thoughts on “Durban Homeschool Expo

    1. Beste Retha

      Dankie vir jou navraag. Dit klink vir my of die mense in KZN vanjaar probleme het om die expo georganiseer te kry. Dit lyk dus vir my in hierdie stadium of daar waarskynlik nie ‘n expo gaan wees in Durban nie.

      Is daar enigiets waarmee ek kan help – enige inligting of advies?

      Vriendelike groete
      Karin van Oostrum
      karin@pestalozzi.org

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

%d bloggers like this: