Tuisonderwys met vertroue

02Des2017

31ste Laan 415, Villieria, PRETORIA

Bring jou vrae! Kan my kinders uit my sorg weggeneem word? Is tuisonderwys wettig? Wat van dissipline? Wat moet ek my kind leer? Wat van sosialisering? Waar begin ek, en hoe hou ek aan? BELANGRIK: Bespreek asseblief so gou moontlik. Kontak Karin van Oostrum vir meer detail.

From 08:30 until 13:00

At Gereformeerde Kerk Bet-El

31ste Laan 415, Villieria, PRETORIA

R410/gesin; R110/gesin vir lede van die Pestalozzi Trust.

Karin van Oostrum / karin@pestalozzi.org

Registration is closed

2 thoughts on “Tuisonderwys met vertroue

  1. Goeiedag! Ons ander sal darem baie graag hierdie inligting na afloop die byeenkoms op Bet-El wil hoor. Ek vertrou ons sal dit kan lees op die Pestalozzi-blaaie? Wanneer kan ons in die Noord-Kaap soiets reël?

    Vriendelike groete en baie dankie vir die werk wat Pestalozzi doen. Ons kan nooit genoeg dankie sê nie!

    Marietjie van der Walt

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

%d bloggers like this: