2 thoughts on “Johannesburg Education Expo

  1. Stuur asb die inligting rakende die JHB Expo aan.

    Splinternuut in die denke om te begin met tuisonderrig, ons voel die waters….

    1. Hallo Alta

      Ons sal later in die jaar die inligting oor die Expo kry en dan versprei.

      Intussen kan julle seminare oorweeg wat van tyd tot tyd gehou word.

      Vriendelike groete
      Karin

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *

%d bloggers like this: