Tuisonderwys sonder vrees

22Apr2017

31ste Laan 415, Villieria, Pretoria

Kom vra jou vrae: Kan my kinders weggeneem word? Is tuisonderwys wettig? Wat van dissipline? Wat leer my kind? Wat van sosialisering? Hoe begin ek, en hoe hou ek dit vol? NOTE: English seminar will be held on the 27th of May.

From 08:30 until 13:00

At Gereformeerde Kerk Bet-El

31ste Laan 415, Villieria, Pretoria

R390/gesin; R90/gesin, vir gesinne wat lid is van die Pestalozzi Trust

Karin van Oostrum / karin@pestalozzi.org

Registration is closed

6 thoughts on “Tuisonderwys sonder vrees

        1. Beste Clyde

          Jammer ek antwoord nou eers. Daar is weer sulke seminare, en ek laat genoeg tyd toe vir vrae, ook vir nuwe lede:

          Waar woon julle? In Pretoria is daar op 18/11 in Engels en 2/12 in Afrikaans. Komende Vrydag is daar in Johannesburg in Engels. Ons beplan om DV volgende Maart in die Kaap ‘n Engelse en ‘n Afrikaanse seminaar te hou.

          Vriendelike groete
          Karin van Oostrum

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui

%d bloggers like this: