Brian Ray lewer kommentaar op Lesufi

    3749
    2

    Tydens ‘n onderhoud met Bouwe van der Eems, die voorsitter van die Pestalozzi Trust, het doktor Brian Ray kommentaar gelewer oor die uitsprake wat Gauteng Minister van Onderwys, Panyaza Lesufi, vroeër die jaar gemaak het.

    [embedyt] https://www.youtube.com/watch?v=_vgNcVtK9os[/embedyt]

    2 KOMMENTAAR

    1. More.Ek wil asb weet hoe om te werk te gaan hoe om my kind tuisonderig te gee.Wat dit my gaan kos en wat als nodig is om te kan kwalifiseer om dit te kan doen.Sien my kind is op die oomblik by n vrou wat tuisonderig gee.Maar ek is glad nie tevrede met haar nie.My kind gaan net na 7 in die oggend uit die huis vir “skool” en 8-9 is sy weer by huis.Ek moet die vrou elke maand betaal om my kind te onderig maar dir is wat gebeur.Sy het nie haar eie raporte nie gee my kind se punte op Nukleus se raporte,waar ek vasgestel het nie sy of my kind is by Nukleus gerigestreer nie,en toe ek navrae by die vrou doen toe se sy sy is by kenweb gerigestreer.Indien dit moontlik is kan julle vir my n e-pos stuur hoe om te werk te gaan om als self te kan doen asb.

      Groete

      Petrus

      • Beste Petrus

        Jy het nie kwalifikasies nodig om jou kind te kan leer nie. EK is seker jy sal dit self kan doen.

        Hoe oud is jou kind nou?

        Het jy enige leermateriaal by jou vir haar?

        Vriendelike groete
        Karin van Oostrum

    'N ANTWOORD LAAT

    Please enter your comment!
    Please enter your name here