BELA Bill Voorleggings in

    2717
    0

    Die Pestalozzi Trust het vandag sy eerste kommentaar oor die BELA Bill aan Adv Deon Rudman van die DBE gestuur. Die Pestalozzi Trust vertrou dat die kommentaar tot vrugbare gesprek tussen die DBO en die tuisskoolgemeenskap sal lei.

    Baie tuisskolers en mikroskolers wou die uitnodiging tot kommentaar wat aan die publiek gerig is, aanvaar. Hierdie ouers en mikroskolers is ernstig oor die toekoms van die onderwys in Suid-Afrika, en is besig om ‘n uitmuntende opvoeding en beter toekoms vir hul kinders en leerders te skep.

    Jy, jou kinders en kleinkinders sal eendag nog met heimwee terugdink aan hierdie tyd. Dankie vir jou entoesiasme en deelname!

    'N ANTWOORD LAAT

    Please enter your comment!
    Please enter your name here